BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260909T155332Z
UID:9ebfd333-7a4c-47a1-90ba-86821caf6fbe
DTSTART:20261231T200000
DTEND:20261231T235900
DESCRIPTION:
Ons is besig met GROOT planne en hierdie jaar is die begin v
an iets rerig amazing! Julie sien reg\, dis 3 van die beste kunstenaars in
die land. Wat meer kan n mens dan vra as jy Francois van Coke met Die Gev
aar\, en Early B het? Wel hierdie jaar gaan die 3de Kunstenaar n surprise
wees. Julle gaan die kunstenaar kies! :)

3 Kunstenaars o
p een aand! Dis net die beste vir julle op Nuwejaar :)

Da
gdrome tot Toe Vind Ek Jou tot Aande en dan is daar K.......\, O..........
..B...........\, met Skud Jou Biscuit\, Potte en Madoda Dis net 9 songs. O
ns gaan moet Bid vir Pouse!! :)

In 2025 was die s
how heeltemal uitverkoop! Spring want die kaartjies gaan almal vinnig vlie
g! Please dont mis out! Dit gaan Festival vibes wees!

/p>
Tema:

Hierdie jaar se Nuwe Jaars tema is weer
WHITE PARTY! Dit was amazing geween laas jaar. amper Alma her wit aangetr
ek! :)

Event Details

Doors Op
en - 8pm

Resident DJ - 8pm - 9pm

??????? - 9pm

Ear
ly B - 10pm

Francois van Coke en Die Gevaar - 11pm

Residen
t DJ - 12am - 2am

Onder 18's

Geen onder 18's word vir hierdie show toegelaat nie.

LOCATION:30 Diaz Rd\, Jeffreys Bay\, 6330
SUMMARY:JBAY ROCKS WHITE PARTY presents Francois van Coke\,  Early B en ???

URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/Jbay-Rocks-White-Party-2026
END:VEVENT
END:VCALENDAR