BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260910T222942Z
UID:b562d845-0eba-4584-a401-4213a3693d65
DTSTART:20261226T180000
DTEND:20261226T235900
DESCRIPTION:
Ons is verskriklik opgewonde dat ons hierdie dag\, die dag w
at die ou Boxing Day (Day of Goodwill) was\, vir julle n line up kan gee w
at ietsie nuut gaan wees vir die hele familie. Nuwe exciting talentvolle k
unstenaars. Yes dis Brendan Peyper en Chris Steyn!
Die aa
nd gaan ingewy word deur Chris Steyn\, wenner van Die Kontrak seisoen 3. H
y het vinnig sy plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig met sy rasper
stem\, onmiskenbare plakkies en natuurlike sjarme. Hierdie oud-Affie is be
zig om a GROOT pad te loop.
Sy debuutalbum\, Helemal\, he
t die Afrikaanse musiekliefhebbers betower en het binne een dag die nommer
een posisie op die Afrikaanse Apple Music ranglys bereik. Die album bevat
selfgeskrewe treffers en gunstelinge soos “Kom en lê my neer\,” “G
ee die hond wind\,” en “By Jou” saam met sy Kontrak-mentor Demi Lee
Moore.
Brenda
n Peyper het groot naam gemaak het met sy eerste treffer “Stop\, Wag\, B
ly nog ‘n Bietjie. Daarna volg ‘n rits Goue- en Dubbel Platinum treffe
rs soos “Meisies Soos Jy”\, “Toer Om Die Vloer”\, “Moegdans”\,
“Madelein” en “Kyk”
Konsert Informasie:
Deure Oop: 6nm
Christ Steyn: 7nm - 8nm
Brendan Peyper:
8nm - 9nm
Resident DJ: 9nm - 12vm
Onder 18
's:
Hierdie show is n familie konsert en dit beteken dat
onder-18's welkom is\, maar slegs met ouerlike toesig. Dit beteken ma en/o
f pa.
Webtuiste:
br>
LOCATION:30 Diaz Rd\, Jeffreys Bay\, 6330
SUMMARY:JBAY ROCKS presents Brendan Peyper en Chris Steyn
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/Jbay-rocks-2026-presents-Brendan-en-
Chris
END:VEVENT
END:VCALENDAR