BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260909T155304Z
UID:7965e0e6-fc2e-4724-9aaa-880a48c92f43
DTSTART:20261227T180000
DTEND:20261227T235900
DESCRIPTION:
Die Heuwels Fantasties het hierdie jaar weer hulle eie aan\,
maar hulle word gejoind met niemand anders as Van Pletzen.

Die aand sail begin met Van Pletzen en met albums Benaaihilism\, Om lig
te maak en Enter The Grootness kan ons julle verseker dat dit n kleurvoll
e show gaan wees.

Dan die main kunstenaar van die show\,
Die Heuwels Fantasties. Hulle lewer altijd n fenomenale show en ons kan ni
e wag om die Heuwels weer by Jbay Rocks te he. Dink net "Nie More Die\, No
u" \, "Elsie"\, "Pille Vir Kersfees"\, "Shangrila" en soveel meer.

br>

Tema:

Ons gaan n tema he hierdie aand\, e
n soos die White Party gaan daar n dresscode wees :) ons laat weet julle b
innenkort.

Event Details

Door
s Open - 8pm

Resident DJ - 8pm - 9pm

Van Pletzen - 9pm

Die Heuwels Fantasties - 10pm

Resident DJ - 11pm - 12am

/ul>

Onder 18's

Geen onder 18's word v
ir hierdie show toegelaat nie.

LOCATION:30 Diaz Rd\, Jeffreys Bay\, 6330
SUMMARY:JBAY ROCKS present Die Heuwels Fantasties en Van Pletzen
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/Jbay-rocks-2026-presents-Die-Heuwels
-en-Van-Pletzen
END:VEVENT
END:VCALENDAR