Dias Summer Festival 2021

Festival

This event has ended
Vir My Volk

SA Concerts en Johandre Potgieter het saam 'n projek geloots waar ons hoop wil gee vir mense met ons projek Vir My Volk. Vir My Volk is 'n initiatief wat fondse insamel om te voorsien aan die behoeftes van ons mense. JOU VOLK, JOU VERANTWOORDELIKHEID.

0%
R50 / R1000000 raised

Organiser

SA Concerts (Pty) Ltd